Dagboek van 'n WImpy Kid: Kolskoot deur Jeff Kinney

Regular
R 170.00
Sale
R 170.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering3-5 dae!

Publikasiedatum: November 2021 


Greg Heffeley en sport is nie maats nie. Na 'n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf. Die proewe is ’n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs ’n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur. Sal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?