Die Groot Afrikaanse Heldeboek deur Pieter W Grobbelaar

Regular
R 250.00
Sale
R 250.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Publikasiedatum: December 2019 

Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is 'n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop - al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade van sy volk beskryf nie.

Hy het helde en heldedade op verskillende maniere benader: soms van buite, soms van binne, soms deur die oë van 'n buitestander.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.