My heel eerste plakkerboek: Seekat deur Cuberdon

Regular
R 75.00
Sale
R 75.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Januarie 2021

Leer ken kleure en ontwikkel fyn motoriese vaardighede in hierdie boek met kleurvolle prente en herbruikbare plakkers. Die kleur van die plakkers moet gebruik word om te bepaal waar die regte plek op die bladsy is om dit te plak. Kinders sal leer om die primêre kleure te herken met hierdie opwindende eerste plakkerboek!