My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Kanaän deur Sophia Kapp

Write a review
R 350.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Publikasiedatum: April 2020 

Kanaän is die storie van Catherine Baker, 'n gesofistikeerde Johannesburger, en Chrisjan Cronjé, 'n eenvoudige Afrikanerboer uit die Vrystaat. Sy is half-Engels en 'n Bloedsap, hy is die nasaat van Boere en 'n inwoner van 'n distrik vir wie die wonde van die Vryheidsoorlog nog vlak lê.

Hulle moes nooit eers ontmoet het nie, maar onvoorsiene omstandighede het hulle saamgegooi, en vir 'n jaar is hulle man en vrou.

Op Kanaän leer hulle nie net om mekaar te verdra nie, hulle leer dat die liefde soms teen alle verwagting in kan gedy. Maar hulle leer ook dat die verlede van 'n mens rekenskap eis, en dat die liefde soms 'n prys het wat 'n mens dalk nie sal kan betaal nie.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.