My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Ai, Abraham deur Abraham Lückhoff (Word Feb 2021 Verwag)

Write a review
R 295.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: Februarie 2021 - Voorafbestellings Nou Oop!

Dr. Abraham Lückhoff het as dominee, koerantman en diplomaat op drie vastelande gewerk en so ’n leeftyd se humoristiese staaltjies en stories bymekaargemaak. Hy vertel van sy sorgelose kinderdae op Clanwilliam, die guitige manewales van sy tienerjare op Graaff-Reinet en die snaakse wedervaringe van sy lewe as predikant in Amerika, Mexiko en België.