My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

As jy droom Daniëlla van Heerden & Megan Werner (Word Feb 2021 Verwag)

Write a review
R 180.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie! Bespreek U kopie nou!

Publikasiedatum: Februarie 2021

Elke droombegin met ’n dromer. Megan Werner, die stigtervan die U Dream Global-inisiatief, het in 2018 besluitom saammet ‘n groepvan 20 tienersvanuitverskillendeagtergronde’n vliegtuigtebou. In Junie 2019 was die vliegtuiguiteindelikgereedenkondie 17-jarige Megan saammet vyfandertienersdie vlugvan KaapstadnaKaïroaanpak. Hulledoelwas om omkindersin anderAfrika-landeteinspireerom huldrome natejaag. Min het die sestienersegtergeweetdatdituiteindelikHULLE souwees wat deurdie reis geïnspireersouword.

Verskeieavontureennaelbyt-oomblikkehet gevolgvoordatMegan-hulleuiteindelikop Kaïro-lughawegelandhet. Hierhet hullegrootsteondersteuner, Megan se pa, die tienersingewag. “Onshet ditgemaak!” het hygejuigenvirMegan ’n stywedrukgegee. ’n Paardaelater het ’n tevredespan die reis terugnaSuid-Afrika aangepak. Oudergewoontehet Megan se pa ensymede-vlieënierin huleievliegtuigsaamgereisom ondersteuningtebied. Maar bokantTanzaniëhet die droomin tragediegeëindig…

As jydroomis ’n storievan durf, deursettingsvermoë, hoop énhartseer. ‘n Avontuurmet soveeladrenaliendatjyditdalkvergesogsounoem–as ditniedie waarheidwas nie…