My Cart

Close

Bitterbosbende 1 - Die Geheim van Die Nuwe Hoof deur Anzil Kulsen & Stephen Wallace

 

R 140.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: April 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Kurt, sy suster Nieke en hul maats is in Gr 5 in Laerskool Bitterbos, en bly in die koshuis.

Die nuwe skoolhoof waai soos 'n yskoue onweerswind by die eerste saalbyeenkoms in. Daar's 'n NW­-taak wat moet klaarkom, as groepwerk!

Toe Kurt-­hulle se idee vir 'n sonkragoondjie TE goed werk en hulle 'n mini-ontploffing in die vierkant veroorsaak, word hulle na die hoof se kantoor ontbied ­- met verrassende gevolge . . .

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list