My Cart

Close

Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters deur Gertie Smit

 

R 235.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: Oktober 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met Bybelliedjies en ­ stories.

Hier is 40 vrolike Afrikaanse liedjies oor Bybelkarakters soos Jona, Moses en Daniël, tot liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. speel sonder stry en om nie te jok nie, sowel as gebedjie­liedjies.

Daar is ook 6 musiekstories: voorlesings en liedjies van bekende verhale uit die Bybel, waaronder die Kersverhaal, Jesus gee die mense kos, Die melaatse man en Die barmhartige Samaritaan.

Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig verwerk deur Bram Potgieter en vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Voorlesings van die stories op CD, afgewissel met toepaslike liedjies, laat die stories vir die jong luisteraars lewe kry. Hierde boek-­en-­CD pakket is perfek vir gebruik by die huis, in speelskole of by kerke. Die illustrasies is deur Tasia Rosser.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list