My Cart

Close

Die trekos en trektoerusting in Suid-Afrika: ’n historiese perspektief deur C. Marius Oosthuizen

 
Write a review

R 295.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: Junie 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Al is die gebruik van osse as trekdiere lank nie meer deel van die bestaan van die meeste mense in Suid-Afrika is nie, is die land se geskiedenis sonder inagneming van die bydrae van die trekos ondenkbaar. Vir die eerste keer word die benutting en ontwikkeling van die os en die gepaardgaande trektoerusting, met spesifieke verwysing na die trekos as kragbron, in die ontwikkelingsgeskiedenis van Suid-Afrika deeglik bekyk, na waarde geskat en die os en sy toerusting breedvoerig as kultuurhistoriese entiteit beskryf. Hierdie boek is ’n verwerking van die skrywer se verhandeling ingelewer vir sy Magister in geskiedenis aan die Noordwes-Universiteit.

Standaard afleweringsterme van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list