My Cart

Close

Diep Spoor deur Jeanette Stals

 
Write a review

R 280.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: Julie 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Drie vroue, Diep Spore.

Die Groot Trek, 1836. Met deernis weef Jeanette Stals 'n storie waarin drie lewens vervleg. 

Katrien, 'n sensitiewe, waterverfskilder, wou saam met haar man, Stefaans, vir hulle 'n lewe op 'n plaas op die Oosgrens maak. Maar toe teespoed hulle tref, sluit hulle by Hendrik Potgieter se trek na die binneland aan. 

Dina, 'n slavin, en Katrien se grootste vertroueling, trek saam, haar liefde vir Stefaans ;n brandpyn in haar bors, 'n geheim wat sy teen alle koste moet wegsteek.

Ook Thabisa, 'n verwerpte vrou , bevind haar in Katrien se huishoding. Waaneer Stefaans by Piet Retief se afvaardiging na Dingaan aansluit, skiet die onreg sy voorganger, Shaka, haar familie aangedoen het opnuut deur haar.

In die aangesig van die geskiedenis laat hierdie drie vroue diep spore. 

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list