My Cart

Close

Grilgrypers 05: Die groen Watergraf deur DeWet Hugo

 

R 150.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publiekasiedatum : Augustus 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Die tingerige Wian is baie opgewonde wanneer hy uiteindelik in pleegsorg geplaas word en van die weeshuis kan ontsnap. Net jammer dat die oorgewig boelie, Pierre, saam met hom by dieselfde gesin gaan woon. Maar Wian se nuwe ouers is glad nie gaaf en ordentlik soos hy hom voorgestel het nie. Inteendeel, hulle maak hom doodbenoud.

Veral toe hulle hom voorstel aan sy nuwe "suster", Cornelia - 'n massiewe, mak krokodil wat in die agterplaas woon.

Standard delivery terms apply. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list