My Cart

Close

Halala Job Maseko! deur Wendy Maartens

 

R 330.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: April 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Halala, onbesonge helde!

In hierdie besonders geïllustreerde boek het meester storieverteller Wendy Maartens 21 Suid-Afrikaanse stories van onbesonge helde in Engels bymekaargemaak.

Sommige is so deurleef soos die windverwaaide kontoere van Tafelberg.

Ander is so splinternuut dat die vreugdevolle verwondering van nuusgebeure nog vlak lê.

Ontdek hoe Job Maseko 'n vyandelike oorlogskip gesink het. Verheug jou saam met die seun wat kaalvoet deur 'n oorlog geloop het en volg die voetstappe van die San-seuns wat deur handelaars ontvoer is.

Word geïnspireer deur die voormalige slaaf Emilie Lehn se oorlewing ondanks verskeie ontberinge en vier die langverwagte herstel van Sarah Baartman se eer na haar dood.

Hierdie versamelbundel is perfek vir voorlees of selflees. ’n Fantastiese geskenk vir enige jong storieliefhebber!

Standaard afleweringsterme van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list