My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Hartedief deur Rudie van Rensburg (Word Apr 2021 Verwag)

Write a review
R 236.00 R 295.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar!

Publikasiedatum: April 2021 - Voorabestllings Nou Oop!

KAAPSTAD SE VROUE WORD AFGEMAAI AS DIE WOLKE SAAMPAK ...
En dis Kassie en Rooi wat die moordenaar moet vastrek.
Maar hoe spoor jy ’n miljoenêr-ontsnappeling op wat geen digitale spoor los nie, nie eens ’n selfoon besit nie en hope vals ID’s het? En boonop sy slagoffers se harte steel met net een kyk?
Dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n mede-seëlversamelaar.
Om sake vir hom en Rooi te vererger, word hul baas by die Spesiale Spookeenheid daarvan verdink dat sy hul ondersoek doelbewus in die wiele ry.
Intussen broei daar weer onweer in die Kaap ...

m.