My Cart

Close

Hoekom nie? deur Crispin Boyer

 

R 350.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: September 2019 - Voorafbestellings nou oop!

Hierdie vraag-en-antwoordboek is propvol fassinerende en interessante feite wat die nuuskierigste kind (en grootmens!) vasgenael sal hou. In Hoekom nie? is daar 1,111 fantastiese antwoorde en verduidelikings vir al daardie vrae waarop weetgierige kinders antwoorde soek: Hoekom hou ons nie aan met groei nie? Hoekom vlieg ons nie in straalpakke rond nie? Hoekom is daar nie meer dinosourusse nie? Hoekom kan jy nie op wolke loop nie? Dis als hier!

Die temas, wat wissel van die lawwe tot die ernstige, en die vraag-en-antwoord-formaat sal lesers aanspoor om diep te delf om antwoorde op al hulle vrae te kry. Om alles te kroon is daar ook nog top 10-lyste, raar-maar-waar feite, profiele van ontdekkingsreisigers en cool aktiwiteite!

    Standard delivery terms apply.

    Back To Coming Soon

    Hello You!

    Join our mailing list