My Cart

Close

Hoogsomerliefde deur Marilé Cloete

 

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: September 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

’n Liefde warm genoeg om enige hart te smelt…  

Roelien en haar broer trek vanaf die stad na ’n Karoodorpie om oor te begin, maar ontmoet heel eerste die ongeskikte buurman, onmoontlik-aantreklike Wynand, en sy kwaai hond, Raka. Om dinge nóg te vererger gee Roelien en Wynand by dieselfde plek skool!  

Roelien kan nie vir Wynand verdra nie, maar dit lyk nie of haar hart die memo gekry het nie. Wynand sukkel ook met sy toenemende gevoelens vir die blonde vrou langsaan. Hy weet hy sal dit nie kan verdra as sy uit sy lewe moet glip nie. 

Toe die skoolhoof ’n ultimatum aan hom stel, besef Wynand dat hy hom moet regruk. Die vraag is: Het hy nie dalk reeds sy kanse by Roelien verspeel nie?

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list