My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

In die skadu van Paarlberg (Omnibus) deur Elsa Winckler

Write a review
R 295.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Julie 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Drie van Elsa Winckler, wat al vier keer die ATKV-Woordveertjie vir romanses gewen het, se gewildste liefdesverhale wat voorheen afsonderlik verskyn het. Die verhale (Om Amelie se tafel, Liefde in laslap en Liefde deur ’n lens) gaan oor drie weeskinders, Amelie, Natalie en haar broer Francois, se pad om ware liefde te vind.

Standaard afleweringsterme is van toepassing