My Cart

Close

Israel Reeks - Omnibus 1 deur Marzanne Leroux-­Van der Boon

 

R 250.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Oktober 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Granate bloei in Jerusalem Marc, ’n sensitiewe jong Suid­-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma, Ruwth, te ontmoet en sy eie Joodse wortels na te speur. Hy vind so sterk aanklank by die Joodse geloof dat hy verstrengel raak in 'n geloofstryd – bestaan Jesus regtig? Te midde van geweld en selfmoord­bomaanvalle kry hy Rivkah, die dapper Jodin, lief.

Terug in Suid­-Afrika moet hy die chaos in sy hart probeer orden: Is hy Christen of Jood? Suid-­Afrikaner of Israeli? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle ’n toekoms saam?

Hatikvah Rivkah hoor sy is swanger. Terwyl sy worstel oor die ongebore kind se opvoeding, kyk Marc deur kunstenaarsoë na kinders rondom hom. Kort daarna verloor sy die ongebore baba in ’n miskraam. Onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah lei tot huwelikspanning tussen hulle twee. Sal Rivkah weer kans sien om swanger te word?

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list