My Cart

Close

Kiekies en koffie deur Louise van der Merwe

 

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: April 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Hy móét die kampeernaweek enduit voer, want sy hele erfenis hang daarvan af!

Christelle het die perfekte lewe met die perfekte maat (haar wit Labrador, Walter) of so het sy gedink tot Joshua Steyn haar hele selfgemaakte prentjie kom omvêr gooi.

Wat sy ook al van Joshua dink sal haar nie kan voorberei op die sterk band wat amper oombliklik tussen hulle vorm nie, maar sal dit genoeg wees om tot voorspelbare en loopbaangedrewe Joshua deur te dring?

Joshua het nie nou tyd of lus vir enige afwyking in sy toekomsplanne nie maar die noodlot het duidelik ander idees daaromtrent.

Christelle se chaotiese manewales laat hom pens en potjies in die warmwater en buite sy gemaksones beland, en hy kan dit nie help nie maar hy hou daarvan!

Standaard afleweringsterme van toepassing.


Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list