My Cart

Close

Klein Plakpoppies: Hondjies

 

R 120.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Desember 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

’n Betowerende plakkerboek vir jong dogtertjies met poppies om aan te trek en hondjies om mee te speel. Die agterflap vou uit sodat ekstra plakkers gebêre kan word terwyl die poppe aangetrek word.

Dit is ’n kreatiewe boek van die Britse uitgewershuis Usborne wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan ’n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.
Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list