My Cart

Close

Koeke en terte deur Susan Coetzer

 

R 210.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: September 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Koeke en terte gee jou skreeusnaakse wenke oor die verskille tussen koeke en terte asook tussen mans en vroue en verskillende tipe vroue. Dit is geskik vir almal wat ’n goeie humorsin het – en veral vir hulself kan lag.

Susan takel ernstige onderwerpe soos dat:

  • jy as vrou goed genoeg is
  • jy nie so hard op jouself moet wees nie en
  • jy is genoeg vir God net soos jy is.

Sy help jou om jouself te leer waardeer en jou eie gawes te ontwikkel en om by jouself en ander te leer.

Susan vergelyk vroue met verskillende tipes gebak en kos: vrugtekoeke, ryk sjokoladekoeke, reënboogkoeke met verskillende lae, cute cupcakes met helder versiersuiker, koeksusters, suurlemoenterte en boerebeskuite

Standard delivery terms apply.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list