My Cart

Close

Landbouweekblad Hart tot Hart deur Kobus van der Westhuyzen

 

R 250.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publiekasiedatum : Augustus 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

In 2019 is Landbouweekblad 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf Ds Kobus van der Westhuysen al die Hart tot hart-rubriek. Dit is waarskynlik die rubriek wat die langste ononderbroke verskyn het in die geskiedenis van die Media24 stal.

Ds Van der Westhuysen skryf in gewone taal vir gewone mense, sodat almal dit kan verstaan. Hy verstaan die hart van ’n boer en weet dat boere uitgelewer is aan die nukke en grille van die natuur waaroor hulle geen beheer het nie. Vir hierdie boek het Ds van der Westhuysen self 366 paslike stukkies uitgesoek.

Standard delivery terms apply. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list