My Cart

Close

My Eerste Bybel deur Wendy Maartens

 

R 200.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publiekasiedatum : Augustus 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

My eerste Bybel bestaan 43 Ou en Nuwe Testamentverhale vertel deur Wendy Maartens, spesiaal vir kinders tussen 0 en 3 jaar oud.

Die kunswerk is tydloos, maar helder en mooi en dit sal klein kindertjies bekoor.  Die teks is kort en in maklik verstaanbare taal. Die verhale is so gekies om die kern van die Evangelie vir kleintjies te kan oordra.

Standard delivery terms apply. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list