My Cart

Close

Lotta se Lewe 10: Koalakonsternasie deur Alice Pantermuller

 

R 175.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publiekasiedatum: September 2019 - Voorafbestellings nou oop!

Lotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so mag nie eers een enkele  bottel daarvan koop nie.

Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy ook ’n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!

Standard delivery terms apply.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list