My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Lotta se lewe 12: Hoe later, hoe kwaker deur Alice Pantermuller & Kobus Geldenhuys (Word Sep 2021 Verwag)

Write a review
R 175.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: September 2021 - Voorafbestellings Nou Oop!

Vandat Lotta en Chantelle ’n GRILFLIEK gaan kyk het om ons met die skool se leeskompetisie te help, gebeur daar grillerige goed: Chantelle kan skielik baie goed lees (Dis toordery!), Mamma kry op VRYDAG DIE 13DE seer, en Lotta en haar raasboekboeties moet by ouma en oupa gaan bly. Hulle het deesdae ’n SWART KAT en Lotta en Chantelle kry met ’n GRILLERIGE MAN te doen. Die een ONGELUK ná die ander tref hulle!