My Cart

Close

Met die Vierkleur in Parys deur Renée Rautenbach Conradie

 
Write a review

R 195.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: Junie 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Vierkleur is boeiende historiese fiksie met hart. Dit dek ’n fassinerende tyd in ons land se geskiedenis: die eeuwending van 1900. Die Tweede Vryheidsoorlog woed en in Parys is die sentimente oorheersend pro-Boer en anti-Brit.

Paul Roux is ’n jong Afrikaanse argitek wat help ontwerp en oprig aan die ZAR se pawiljoen by die Paryse wêreldskou. Die leser beleef saam met hom die oorweldigende kleure, geure en teksture van die stad van liefde. Hy raak verstrik in absint en in die nagklubs van guitige Parys raak hy die spoor byster, maar hy het ’n geliefde tuis, ’n Joodse meisie.

Dis tegelyk liefdesverhaal en historiese roman, met volronde karakters en ’n trefseker gevoel vir lokaliteit.

Standaard afleweringsterme van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list