My Cart

Close

Miljoene Maanligsoene deur Corné van Rooyen

 

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: Februarie 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Vind uit hoe die ander helfte verlief raak ...

Danika Human reis saam met ’n groep van haar kollegas na Italië vir die troue van die supermodel, Monica Wilson.

Daar ontmoet sy die bruidegom se neef, Ricardo Burratti. Die aantreklike Italianer maak gevoelens in haar wakker wat sy nog nooit vantevore ervaar het nie.

Sy stry teen die verwarrende emosies en besluit om hom op ’n afstand te hou, ’n besluit wat al hoe moeiliker word, veral wanneer hy haar soen. Dan is daar nog die beeldskone Lissandra Rinaldi, Ricardo se gewese vriendin, wat dit baie duidelik maak dat sy die een is wat met Ricardo gaan trou.

Is Lissandra reg dat Danika bloot net vakansievermaak is vir Ricardo of staan sy ’n kans om sy hart te wen?

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list