My Cart

Close

Olke Bolke, Lulu deur Fanie Viljoen & Elsbeth Eksteen (illus.)

 

R 150.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: November 2019 - Voorafbestelling Nou Oop!

Ontmoet vir Keegan en Samier. Hulle is beste vriende en Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klas boelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …

Hierdie splinternuwe reeks, geskryf en geïllustreer deur André Trantraal, is perfek vir beginnerlesers. Die stories is eenvoudig, identifiseerbaar en geskryf met ’n lekker pas wat lesers se aandag sal hou.

#1: Die sleutel-speurders

Vrydagmiddag ná skool kuier Samier en Samia by

Keegan totdat hulle pa klaar gebid het by die moskee.

Op pad huis toe tel Jenni-Lee ’n bossie sleutels op. Ouma besluit om hulle te wys hoe vingerafdrukke werk en saam doen hulle ’n bietjie speurwerk … Sal hulle kan uitvind aan wie die sleutels behoort?

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list