My Cart

Close

Redder van die Ryk 2: Donker Eeu deur Mark Huckerby & Nick Ostler

 

R 195.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: November 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Alfie het op veertien nie net koning geword nie, maar ook die Redder van die Ryk. Ná die groot geveg tydens sy kroningsplegtigheid, dink Brittanje dit was die laaste sien van die Swart Draak, en Alfie skuif sy redderpak opsy en gee aandag aan sy koninklike pligte. Hy moet leer om sy pa se skoene vol te staan.

Maar wanneer ’n bende Wikings uit die dood opgewek word, moet Alfie, Hayley en die hellebaardiers regmaak vir ’n epiese stryd wat die koninkryk in ’n nuwe donker eeu kan dompel. Hulle is egter nie alleen nie – ’n paar onverwagse persone staan hulle by.

Dis die tweede boek in ’n aksiebelaaide trilogie.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.
Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list