My Cart

Close

Rooimiere in-die-broek Idioom-Inkleurboek deur Wendy Maartens

 

R 100.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Maart 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Kom kleur saam in!

Maak die potlode skerp.

Skiet daai doppies van die merkpenne af.

Lê op die gras, sit agterstevoor op ’n stoel, klim in die linnekas met ’n flits, of hang onderstebo in ’n boom.

Die tyd het aangebreek.

Kom ons kleur in!

Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere.

Standaard afleweringsterme van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list