My Cart

Close

Sanri Steyn 9: Die Geraamte se Geheim deur Theresa van Baalen

 

R 140.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: April 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Superjoernalis Sanri Steyn skrik nie vir ’n geraamte nie …

Sanri droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees … Superjoernalis Sanri Steyn.

Daar is ’n nuwe seun in Sanri en Markus se klas, en hy het ’n buikspraakpop wat soos ’n geraamte lyk. Maar is Bennie Bene regtig net ’n pop, en is Jamahl werklik só ’n goeie buikspreker?

Sanri is nie so seker daarvan nie.

Toe Bennie Bene een aand verdwyn, help Sanri en Markus vir Jamahl om na hom te soek. Wat ondek hulle op Raaiselfontein se ou treinstasie en sal hulle dit kan regkry om vir Bennie te vind?

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list