My Cart

Close

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 02 deur Jürgen Banscherus & Ralf Butschkow

 

R 150.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: September 2019 - Voorafbestellings nou oop!

Kwaaikofski is ’n privaatspeurder. Hy het nou eenmaal ’n talent daarvoor. Gee hom ’n glas melk, Carpenters kougom en sy spesiale kep en hy is gereed vir enigiets! Hierdie omnibus bevat drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. Kwaaikofski word deur ouens met kaalgeskeerde blou koppe ontvoer, hy vertel hoe sy pad vir die eerste keer met die van die Slang gekruis het en hy moet 'n vermiste hond opspoor.

Die titels in hierdie omnibus is:

  • Die aand van die blou kaalkoppe
  • Die slinkse slangslenter
  • Honde, hoede en hande

Standard delivery terms apply.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list