My Cart

Close

Sterredief deur Wilreza Smit-Theron

 

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Oktober 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Hulle liefde is in die sterre geskryf ...

Gitte herstel van ʼn mislukte verhouding met Tom wat aan dwelms verslaaf was. Haar ma, ʼn astronoom, nooi haar Sutherland toe om te help met ’n konferensie wat sy aanbied.

Een van die konferensie-aanbieders, Pierre Winterbach, is ʼn navorsings-astronoom wat in Hawaii gestasioneer is en wat tans oorbly in haar ma se huis tydens die konferensie. Daar is onmiddellik ʼn vonk tussen Gitte en Pierre, en sy ervaar emosies en gevoelens wat sy nooit tydens haar verhouding met Tom gevoel het nie.

Maar dan maak Salomé haar verskyning, en versuur die ontluikende verhouding tussen Gitte en Pierre.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list