My Cart

Close

Storm vol Liefde deur René van Zyl

 

R 240.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: September 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

Nie net moet sy ’n storm van buite af trotseer nie, maar ook ’n innerlike een.

’n Werksaanbod in Zambië wat vir Lienke Nielsen moes help om te herstel van die nagmerries ná ’n doodservaring tydens ’n sikloon, ontaard in ’n erger storm wat haar van binne af verteer. Sy was nie voorbereid op die verwoestende effek wat die televisieaanbieder, Armand Martinez, op haar hart sou hê nie. 

Nie net moet sy voorgee dat sy haar ekstroverte tweelingsuster, Lika, is nie, maar sy moet haarself boonop beskerm teen die kragtige en sjarmante Orkaan Armand. Haar suster het immers die eerste opsie op hom. Lienke besef baie gou dat sy die een is wat met meer stormskade as vroeër gaan wegstap.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list