My Cart

Close

Suidooster Kombuis deur Errieda du Toit

 

R 280.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publiekasiedatum: September 2019 - Voorafbestellings Nou Oop!

kykNET se geliefde sepie SUIDOOSTER vertel die storie van die mense van Suidooster, 'n winkelsentrum in die Kaapse voorstad Ruiterbosch.

Derduisende kykers word daagliks meegevoer deur die families se vreugdes en vetes, intriges en onderstrome. Vir hulle is die mense van Suidooster soos ou bekendes van wie hulle alles wil weet, tot wat hulle sepie-familie eet. In Suidooster kombuis wys Mrs J, Mymoena en Stefan wat kook in hul kospotte!

Standard delivery terms apply. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list