My Cart

Close

Voor ’n oop deur deur Frieda van der Westhuizen

 
Write a review

R 95.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: Mei 2020 - Voorafbestellings Nou Oop!

Los jy werklik jou probleme agter wanneer jy die deur daarop sluit?

Marguerite Rossouw, of Magriet, soos almal haar noem, vlug na Sedgefield om beheer oor haar eie lewe te kry. Sy het lanklaas gevoel of sy haar eie toekoms bepaal: Haar pa het vir haar miljoene rande gelos en haar man is ’n beheervraat. Sy gebruik die naam Melissa en vind vrede in dié kusdorpie. Hier ontmoet sy Aaron Dorfling, ’n aantreklike vreemdeling wat vir haar blyplek aanbied nadat ’n ongeluk haar van haar geheue beroof. Wanneer sy uiteindelik haar geheue herwin, besluit sy om haar identiteit ’n geheim te hou en steeds die naam Nina, soos die verpleegsters haar in die hospitaal gedoop het, te gebruik. Sy besef ook dat sy vir Aaron lief geword het, maar haar ou lewe saam met Paul dreig om haar nuutgevonde geluk saam met Aaron te verwoes.

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Coming Soon

Hello You!

Join our mailing list