My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Clover Teepartytjie: Bak soos 'n Koninlike!

Write a review
R 300.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Junie 2019

Koninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.

Clover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!

In Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.

Die fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker! 

So, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.