My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Eisteddfod­-Pret 2 saamgestel deur Gloudine Kellerman, Jonelle du Toit & Tumi K Steyn

Write a review
R 235.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Junie 2020 

Hierdie versameling van 108 oorsponklike gedigte, 24 monoloëen 20 samesprake volg op die baie suksesvolle eerste titel in die reeks en is weereens perfek geskik vir laerskoolleerders.

Elkeen van hierdie werke het die potensiaal om die hoogste punte by 'n eisteddfod te verwerf.

Louise Lachenicht se riglyne vir ouers, onderwysers en afrigters -­ met 'n fokus op gedramatiseerde poësie - ­verseker dat elke deelnemer hul beste werk kan lewer.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.