My Cart

Close

Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes de Villiers

 

R 275.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: Januarie 2020 

Mindfulness-wenke vir 'n gelukkige lewe!

Dit is nie noodwendig maklik om bly te wees nie – maar Johannes de Villiers wys hoe dit ’n haalbare doel is vir enigiemand.

Vind in hierdie boek ’n omvattende blik op lewensvreugde; alles van teorieë oor wat presies blydskap behels tot praktiese wenke om dit te bereik, met inligting van spiritueles sowel as sielkundiges.

Ware verhale staaf sy voorstelle, soos dié van die man wie se pad na blydskap begin het toe Geheime Polisie hom skiet.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list