Riek en Niek 02: ALLERGIES vir skool deur Jaco Jacobs & Frank Lunar
- Regular
- R 120.00
- Sale
- R 120.00
- Regular
- R 0.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Mei 2022
Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan.
Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag!
Daar is net een probleem.
Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.
Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.
Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie.
Sy GLIMLAG nooit eens nie.
En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen …