My Cart

Close

Dao van Daan van der Walt deur Lodewyk G Du Plessis

 

R 279.00 R 310.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: April 2018

 

 

 

 

 

WENNER VAN DIE UJ-DEBUUTPRYS 2019

WENNER VAN DIE W.A. HOFMEYR-PRYS VIR AFRIKAANSE FIKSIE 2019

Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af. Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind. Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het.

Standard delivery terms apply.

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list