My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

December closure: 18 December 2020 - 3 January 2021! Last day for deliveries Friday 18 December! Deliveries Resume 4 January 2021!

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Dik Dun Thick Thin deur Nataniel

Write a review
R 250.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020 

Nog 'n skitterende versameling kortverhale & sketse deur Nataniël. Dik Dun Thick Thin bevat 28 van sy beste (en snaaksste!) stories wat die afgelope vier jaar landswyd opgevoer is. Nataniël is nie net een van die mees begaafde uitvoerende kunstenaars in SA nie, hy is ook een van die beste storievertellers. Soos gewoonlik delf hy goud uit sy kinderjare -- oor sy ouers, sy ouma -- maar daar is ook fantastiese en fantasmagoriese verhale oor sy lewe as sanger op plattelandse dorpies, oor 'n vreemdeling wat hom een aand in sy huis help om sy vrese te besweer, en hoe 'n mens jou eerste reus oorwin . . .