My Cart

Close

Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte deur Yolanda Faye Holden

 

R 200.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: 04/19

Die bundel, Eenduisend-en-Een Grimmige Nagte, roep deurentyd die sprokies van die broers Grimm, asook die wêreld van Die Arabiese Nagte op. Soos Scheherazade moet die heldin “staaltjies ter wille van oorlewing” vertel. Soos elke sprokiesnag saam met die sultan is elke vers gevul met wonder, erotiek, obsessie, gevaar en vrees. Die skrywer verweef sprokies op ’n magiese manier aanmekaar om die realiteit van ’n komplekse wêreld en die fantasmagoriese heelal op ’n simboliese aard aan te spreek. Yolanda Faye Holden het aan die Universiteit van die Noordweste studeer en het haar MA in Kreatiewe Skryfkuns aan die Universiteit van Pretoria voltooi.

Standard delivery terms apply.

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list