My Cart

Close

Erfgeld is Swerfgeld deur C. Johan Bakkes

 
Write a review

R 250.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: Mei 2020

Reis na binne, die ste-ste plek.

Johannes Bakkes is die geliefde skrywer van andersoortige reisverhale soos Ons is moertoe en Norrevok.

Hierdie boek is meer persoonlik; hier skryf hy homself oop. Hy is altyd op soek na die koudste, warmste, hoogste, droogste plek om te besoek. Hier word humoristiese vertellings oor sy reise afgewissel met sy pa se wolhaarstories en lewendige geskiedenisvertellings. Hy en sy seun vind aanklank tydens nog ’n onbesonne reis. Sy liefde vir sy familie is tasbaar.

Gerrit Rautenbach noem die manuskrip “sy beste skryfwerk nog” en “blootstellend anders” Bakkes lê homself bloot in sy weerloosheid, vrees en krankheid. Hy wys wie hy was in die ou bedeling en hoe hy probeer hand bysit in die nuwe bedeling, wat hy nie gekies het nie. Dis ’n dapper, aangrypende reis vol humor en deernis.

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list