My Cart

Close

Hasie, Hoekom is Jou Stert so Kort en Ander Stories uit Afrika deur Chris Venter

 

R 195.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: Februarie 2020 

Hierdie verbeeldingryke stories oor die ontstaan van mense, diere en dinge is gunstelingvoorleesstories van kinders en ouers.

Hierdie versameling bevat 14 verhale, byeengebring deur uitgewer Michelle Cooper.

Dit sluit die San se pragtige verhaal in oor waar die sterre en Melkweg vandaan kom, hoe Hiëna sy hinkstappie gekry het, waarom die son in die lug hang, waarom Hasie se stert kort is, waarom Jakkals 'n swart streep op sy rug het, en meer.

Skrywers wie se werk in die bundel verskyn, is Linda Rode, Annari van der Merwe, Annarita Louw, Nonna Vos en Pieter W. Grobbelaar.

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list