My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Hier Gaat Ons! Reise en rampe deur Gerard Scholtz

Write a review
R 280.00
Quantity
- +

Nasionale aflewerig 7-14 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2019

“Ek dink ek is met wiele onder my alie gebore,” sê Gerard, wat saam met sy vrou Anuta al bykans 60 000 km deur Europa, Afrika en die Ooste gery het – eers op fietse, later bromponies.

Hulle reis altyd met ‘n doel of ‘n tema: op die spore van Hitler se doodstreine van Pole tot in Oostenryk; na ouwêreldse kloosters dwarsoor Europa; met Napoleon se roete oor die Alpe; na lande soos Albanië, Hongarye, Bulgarye. Gerard beskryf ook die rampe wat hulle oorleef het.

‘n Omvangryke en diepgaande reisboek wat nie maklik ‘n gelyke in Afrikaans het nie –

Etienne Britz

Dié reisindrukke word oordenkings oor menswees – Madri Victor

Elke reis is ‘n ongewone ervaring wat nog nie só in Afrikaans verwoord is nie – Ria Barnard