My Cart

Close

Jan, Piet, Koos en Jakob deur Loftus Marais

 

R 250.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: April 2019

Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in SA, dikwels met 'n vlymskerp humorsin en 'n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word saamgeryg in 'n eenheid wat neig na 'n naamlys, 'n portretuitstalling en selfs na 'n register van herinneringe. Met dié verse vestig Marais hom as een van die mees behendige beoefenaars van die hedendaagse digkuns.

We can unfortunately not guarantee delivery in the month of publication as there may be printing delays that are out of our control. Please expect a few weeks delay on pre-orders. 

Standard delivery terms apply.

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list