My Cart

Close

Landbou Boerekos - Die Beste Gebak deur Arina du Plessis

 

R 280.00 R 350.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: Maart 2020

Bakresepte uit die gewildste kostydskrif, Landbou Boerekos.

As jy al ooit jou ouma  se verlore gemmerkoekieof skonresep gesoek het, dan het jy dit gevind! Dié boek bevat alles – groot laagkoeke, stroopkoeke, kaaskoeke, soutterte, kleinkoekies, beskuit, kolwyntjies, soet en soutbrode, warm poedings en Kersfeesgebak.

Beslis 'n móét vir elke bakster, tuisteskepper én werkende ma.

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list