My Cart

Close

Lelike Vyf deur Julia Donaldson

 

R 150.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Julie 2018

"Ons vyf is misbaksels, ons voel ons kan ween; so vaal en misvormd, o, waar moet ons heen?"

Ontmoet die vaal blouwildebees, die giggelende hiena, die bles aasvoel, die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld ... maar is hulle werklik so lelik?.

Standard delivery terms apply.

 

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list