My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Moord op Lake Panic deur Leon van Nierop

Write a review
R 290.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2021 

’n Handvol sjefs by ’n meesterklas in die boendoes. ’n Vrou se lyk in die meer. ’n Privaat speurder wat moet sê: Wie het sy mes in vir
wie? Lake Panic is die perfekte plek vir ’n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só
beroemd dat hulle beskerming benodig. ’n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, ’n man met ’n verlede. Beer het sy hande vol met:
• Sophia da Silva, ’n eks-sepiester wat ’n comeback met haar eie kaal kookboek beplan, Otto en Lily Clement, ’n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red, Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,
• Clementine Carolus, tuisnywerheidtannie, maar net bedags, en
• Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.