My Cart

Close

Ouma Voëltjie deur Benji Davies

 

R 120.00 R 150.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: Februarie 2020

Dit is somer en Noi gaan by sy ouma bly. Ouma woon op n rots ver weg. Noi is eers nie baie opgewonde oor die kuier nie Ouma doen vreemde goed soos om haar tande in n fles te bêre en sop van seewier te kook. Ensy is altyd besig met iets en het geen tyd om met hom te speel nie. Een oggend sluip Noi uit op soek na avontuur. Maar dan breek n storm op, die gety kom in, en hy probeer sy pad na Ouma se huis terugvind. Endan oortref Ouma al sy verwagtinge!

Dis n pragtige verhaal van n kleinkind en sy ouma wat n hegte vriendskap ontwikkel terwyl hulle windverwaaide voëltjies red.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list